Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Wat vir die babakat werk, werk in hierdie geval ook vir die mammakat. Katjies in hulle eerste groeifase tussen 1 en 4 maande wat begin om van hulle mamma te speen, kan geen beter oorgangskos kry as Feline Mother & Babycat 34 van Royal Canin nie. Dragtige en voedende katte sal ook by die hoë voedingswaarde baat vind.

Royal Canin Feline Mother & Babycat 34

R 400
wasR 421StoorR 21

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 39 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 39 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 80 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Hierdie gebalanseerde dieet vir klein katjies wat probeer speen en vir dragtige/voedende katte sal hulle immuunstelsels bevorder, asook vir goeie vertering sorg. Die DHS in die formule ondersteun die ongebore katjies se breinontwikkeling en ook daarna as suigeling en wanneer hulle begin speen. Dit bevat prebiotika en antioksidante om te kompenseer vir die geleidelike afname in immuniteit (wat deur die mamma-kat oorgedra is), wanneer die katjies begin afspeen.