Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Klein katjies in hulle tweede groeifase (tussen 4 en 12 maande), en dragtige en melkvoedende mammas het dieselfde voedingsbehoeftes. Hulle het ’n hoë-energie dieet nodig, met goeie proteïene – die een om te kan groei, en die ander om te laat groei. Kies Royal Canin Feline Kitten Instinctlve-kospakkie om jou klein katjie en dragtige kat se behoeftes en smake te bevredig.  

Royal Canin Feline Kitten Instinctive 85g pouch

R 152
wasR 160StoorR 8

Available options

Sakkies
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 15 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 15 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Die klein sappige kosstukkies in Royal Canin se Kitten Instinctive-kospakkie is geskik vir katte wat nog ontwikkel. Dis ook net so goed vir dragtige katte wat kleiner, meer gereelde maaltye met hoë voedingswaarde nodig het. Royal Canin voel baie sterk daaroor dat ’n kat se lewensfase, ouderdom, ras en fisiologie in ag geneem moet word, voordat ’n dieet vir haar voorgesit word. Dit is hoekom die Kitten Instinctive-kospakkie so perfek vir klein katjies en dragtige mammas en mammas met suigelinge is. Die bestanddele sal jou kat se natuurlike weerstand ’n hupstoot gee.