Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Klein katjies groei in twee fases. Van 0 - 4 maande drink hulle moedersmelk en dan begin hulle speen. Tussen 4 en 12 maande verander hulle voedingsbehoeftes. Katjies in hulle tweede groeifase het reeds permanente tande, so hulle hou van ’n katpil wat vir hulle jong kaak ontwerp is. Royal Canin Feline Kitten 36 is ’n gebalanseerde dieet vir klein katjies onder een jaar oud. 

Royal Canin Feline Kitten 36

R 757
wasR 797StoorR 40

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 75 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 75 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 15. Sien ons lojaliteitsprogram

Royal Canin Kitten-katpille is voedingsryk en ideal vir klein katjies wat hulle tweede fase van ontwikkeling binnegaan, voordat hulle volwassenheid op een jaar bereik. In hulle tweede groeifase neem die tempo van hulle groei af, maar hulle vertering- en immuunstelsels is nog broos en onder druk. Die bene begin geleidelik versterk en hulle het steeds meer proteïene, energie, spoorelemente, minerale en vitamiene as ’n volwasse kat nodig, om hulle optimaal te laat groei. Royal Canin Feline Kitten 36 is 'n uitstekende keuse.