Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Het jy geweet dat mediumrashondjies graag buite speel en hulle het dus 'n hoër risiko om aan infeksies en siektes blootgestel te word. Royal Canin Medium Junior is ’n volledige dieet vir jou aktiewe mediumrashondjie (11 - 24 kg as volwasse hond) tot en met 1 jaar oud. Dit sal sorg dat Samoeraai se natuurlike weerstand vlymskerp soos ’n swaard is.

Royal Canin Medium Junior

R 898
wasR 945StoorR 47

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 89 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 89 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 180 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Samoeraai wil nie besorgd wees oor gewrigsgesondheid en ’n sensitiewe ontwikkelingstydperk nie. Hy wil speel en daardie by in die modderpoel ongesteurd rondjaag. So, laat hom toe, Royal Canin Medium Junior-hondekos sal vir die res sorg. Hierdie resep vir honde van 11 - 35 kg en wat tussen 2 - 12 maande oud is, sal seker maak dat Samoeraai geleidelik teen die regte pas groei, sterk gewrigte ontwikkel en dat sy immuunstelsel altyd gereed is om siektes met sukses te beveg. Nog meer, Samoeraai sal spog met 'n goeie en gesonde spysvertering. Hierdie dieet voldoen ook aan sy hoë energie-vereistes en dra by tot die ontwikkeling van 'n stewige beenstruktuur.