Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Het jy geweet dat ’n dieet met te veel energie, onherstelbare skade aan jou grootrasbabahondjie se beenstruktuur kan veroorsaak? Grootrashondjies van 26 - 45 kg en tussen 2 - 15 maande, het ’n baie lang ontwikkelingsfase. As hulle gedurende hierdie tyd die verkeerde voeding kry, kan hulle baie sensitief daarop reageer. Royal Canin Maxi Junior is jou antwoord.

Royal Canin Maxi Junior

R 379
wasR 399StoorR 20

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 90 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 90 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Royal Canin Maxi Junior is ’n droë hondepil en jou hond jonger as 15 maande, wat 26 - 44 kg as volwassene sal weeg, sal sy lippe aflek. Dit bevat ActiFlora vir ’n gesonde verteringstelsel en hope goeie kwaliteit proteïene. Hoë energie-voeding, wat verkeerdelik gegee word, kan lei tot té vinnige groei wat beenskade kan veroorsaak. Maxi Junior bevat die regte hoeveelheid matige energie wat jou groot hond nodig het om optimaal te kan groei. Vermy asseblief ’n hoë energie-dieet.