Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hierdie kos ondersteun die eerste vyf lewensiklusse van ’n jong reuserashondjie: dragtigheid, geboorte, laktasie, spening en groei binne die eerste twee maande. Dis ewe goed vir mammahond (wat meer as 45 kg weeg) en baba. Koop dit nou teen ’n winskopie van PetHero se aanlynwinkel en sorg dat jou nuwelinge en hulle mamma 'n gesonde dieet het.

Royal Canin Giant Starter Mother and Babydog

R 898
wasR 945StoorR 47

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 89 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 89 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Sagmoedige reuseras-mamma sal werklik baatvind by Royal Canin Giant Starter gedurende dragtigheid, geboorte en die voedingstydperk daarna. Dit sal haar help om al die voedingstowwe te produseer wat haar werpsel nodig mag hê. Dit verteer maklik – selfs al is sy hoogs dragtig. Hierdie is die perfekte oorgangskos tussen mammamelk en vastekos, wanneer klein hondjies begin speen tot en met 2 maande oud. Dit lyk en proe soos pap en is daarom maklik om te eet en te sluk. Dit bevat al die elemente van moedersmelk, soos die korrekte hoeveelheid energie, goeie gehalte proteïene en al die nodige vette.