Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die groeisiklus van ’n reusehond is baie sensitief en moet fyn dopgehou word. Honde wat in volwassenheid meer as 45 kg gaan weeg, het verskillende en baie spesifieke voedingsvereistes soos wat hulle groei. Royal Canin se spesiaal geformuleerde hondepil vir jong reusehonde tussen 8 - 24 maande, is aangepas vir hulle ontwikkeling in hierdie spesifieke groeifase.

Royal Canin Giant Junior

R 878
wasR 924StoorR 46

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 87 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 87 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 17. Sien ons lojaliteitsprogram

Reuse-hondrasse moenie te vinnig groei nie, want dit kan ’n negatiewe impak op die gesonde ontwikkeling van hulle buitengewoon oorgrote beenstruktuur hê. Die Royal Canin-hondepil is geformuleer om junior reusehonde te help om gesonde en sterk spiere in hulle tweede groeifase te ontwikkel. Die hondepil is baie lekker en het hoë gehalte-proteïene, energie en gebalanseerde vlakke van kalsium en fosfor vir sterk gewrigte en bene. Die formule versterk ook hulle immuniteitsisteem.