Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Premium kos vir Hondjies.

VetsBrands Puppy Large Breed

R 738
wasR 777StoorR 39

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: VetsBrands
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 73 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 73 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 15. Sien ons lojaliteitsprogram

VetsBrands Large Breed Puppy Food is deur ‘n Veearts geformuleer, met uitgebreide kennis in troeteldiervoeding, in samewerking met bekroonde troeteldier-dieetkundiges. Die nuutste wetenskaplike publikasies oor voeding vir groot honderasse, is in ag geneem. Dit bevat hoër vlakke van top kwaliteit dierproteïne, wat hoofsaaklik van pluimvee en salm verkry is. Die Kalsium- en Vetinhoud is verminder, terwyl die kos uniek versterk is met voedingaanvullings om die gesondheid van gewrigte en optimale immuniteit te bevorder.