Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Montego Pet Nutrition Classic Wet food: gegeur met Heerlike Hoender & Saggekookte Rys vir Hondjies.

Montego Classic Puppy Wet Food - Tender Chicken & Soft Cooked Rice

R 16
wasR 17StoorR 1

Available options

Blik/ke
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 1 lojaliteitspunt versamel. Jou mandjie se totaal is 1 lojaliteitspunt versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 3 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Classic Wet Food, Heerlike Hoender & Saggekookte Rys vir Hondjies bevat die regte voedingshoeveelhede wat jou hond nodig het vir ‘n gesonde dieet, soos proteïne, koolhidrate, vesel, vitamiene en minerale (sonder enige preserveermiddels en antioksidante). Aangesien dit uit afval (lewer, long, niere) en vette (afkomstig van hoendervel) bestaan, is dit ‘n goeie bron van proteïne en dit bevat ook hoë vlakke van aminosure en essensiële vetsure.

Die bestandele word geëmulsifiseer en in blokkies gevorm, wat dit makliker maak vir hondjies om te eet. Die kos word dan in ‘n heerlike sous gemeng. Die bykomende rys is ‘n goeie bron van koolhidrate en is hoogs verteerbaar en gee die nodige stamina en energie vir groeiende hondjies.

Classic Wet Food kan vir honde as ‘n volledige ete gegee word, of dit kan met droë hondekos gemeng word soos uiteengesit in die voedingsriglyne (op die pak). Klam kos is lekkerder as droë kos en kan gebruik word om honde te oorreed om droë hondekos as ‘n daaglikse ete te hê.