Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Volledig en gebalanseerd, smullekker en hoogs verteerbare kos vir hondjies van medium tot baie groot honderasse.

Montego Classic Puppy Large Breed

R 459
wasR 483StoorR 24

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 45 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 45 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 92 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Hondjies het baie spesifieke voedingsbehoeftes omdat hulle aanhoudend groei en hulle organe nog baie delikaat is. Hulle kort daarom ‘n gesonde dieet wat gebalanseerd en maklik verteerbaar is. Die hondekos is geskik vir hondjies van medium tot groot honderasse.  Montego Classic Puppy Large Breed is wetenskaplik hiervoor geformuleer en gebruik net die beste kwaliteit bestandele.  Dit het alles wat jou nuwe gesinslid nodig het om fiks en gesond te bly - maak nie saak wat sy grootte of ras nie.

4.0 uit 5

Great value for money

Our baby loves her food so much! Great value for money.