Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

SuperVet Large Breed Puppy is spesiaal geformuleer vir hondjies van groot honderasse. Die Ca/P verhouding (Kalsium Fosfor) is verminder vir ‘n stadiger en bestendige groei.

SuperVet Large Breed Puppy

R 745
wasR 784StoorR 39

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: SuperVet
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 74 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 74 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 15. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit is geformuleer om been- en gewrigsgroei van hondjies van groot tot reuse honderasse tot en met die ouderdom van 18 maande aan te help. Die formule bevat bestandele vir ‘n gesonde vel en pels en antioksidante om die immuniteit ‘n hupstoot te gee. Dit hou ook die spysverteringstelsel gesond en bevorder breinfunksie.