Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Piepkleinrashondjies tussen 2 en 10 maande oud sal mal wees oor Royal Canin X-small Junior, want dis voedingsryk en smaak vorentoe. 

Royal Canin X-Small Junior

R 184
wasR 193StoorR 9

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 18 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 18 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 37 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Is Ryskorreltjie jonger as 10 maande oud en sal nie meer as 4kg in sy volwassenheid weeg nie? Dan beveel Pet Hero Royal Canin X-small Puppy as ’n heilsame en gebalanseerde daaglikse dieet aan. Bederf jou groeiende hondjie met ’n smaaklike dieet wat ook sy vertering, energie-aanvraag, mondhigiëne en natuurlike weerstand sal bystaan en aanhelp. Die hondepil is baie klein om by Ryskorreltjie se klein kaak aan te pas. Lê die fondasie vir Ryskorreltjie se langslewendheid.