Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ontwikkelende klein hondjies (wat minder as 10kg as volwasse hond weeg) sal hierdie nat kos heerlik en aptytwekkend vind. Dit bevat die presiese voedingswaarde wat jou groeiende hondjie van tot en met 10 maande oud nodig het om gesond en sterk groot te word. 

Royal Canin Health Nutrition Wet - Junior

R 18
wasR 19StoorR 1

Beskikbare opsies

Blik/ke
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 1 lojaliteitspunt . Jou mandjie se totaal is 1 lojaliteitspunt wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 0. Sien ons lojaliteitsprogram

Gebruik Royal Canin nat hondekos bykomend tot die Mini-droëkosformules as ’n variasie in jou jong hondjie se dieet. Dit is gevul met energie en sal jou klein hondjie help groei. Die formule bevat vitamien C en E, sowel as taurien vir beter immuniteit. Ander bestanddele sluit beetpulp (vir verteringsgesondheid), visolie (vir gesonde vel en hare), en hoëgehalte-proteïen (vir optimale ontwikkeling) in.