Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Monty and Me Puppy is ’n bekostigbare dieet met dieselfde hoë-gehalte bestanddele as in enige ander Montego-produk. Dit sal Jagter help om in ’n sterk en gesonde volwasse hond te ontwikkel. 

Monty and Me Puppy Small Bites

R 387
wasR 407StoorR 20

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Montego
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 38 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 38 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram

Dis nie nodig om jou sakke om te dop nie, hierdie hoë-gehalte klein hondjie-dieet is bekostigbaar. Monty & Me Puppy bevat rou materiale wat spesifiek aan Suid-Afrikaanse honde se dieetbehoeftes voldoen. Sy groeiende verteringstelsel sal ’n hupstoot ontvang met die toegevoegde prebiotiese vesel. Die Omega 6 voed die vel en pels en die krakerige hondepille is ryk aan heerlike proteïen.