Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dis volledig, dis gebalanseerd en dit smaak heerlik – presies wat jou babahond van haar kos verwag. Montego Classic-kos vir groeiende hondjies is beskikbaar in verpakkings van 2kg, 5kg, 10kg en 25kg.

Montego Classic Puppy Small Breed

R 459
wasR 483StoorR 24

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 45 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 45 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 92 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Klein hondjies het delikate organe en terwyl hulle nog groei het hulle skelet ook spesiale aandag nodig. Montego Classic Puppy is ’n heilsame dieet vir groeiende honde en dis hoogs verteerbaar. Hou jou nuwe hondjie fiks en gesond met Montego – babahonde van enige grootte en enige ras sal mal wees oor Montego.