Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Het jy geweet dat jong honde met ’n verwagte volwasse gewig van onder 10 kg ’n vinniger metabolisme as medium- en grootrashonde het? Daarom moet hulle meer proteïene en vette in die eerste lewensjaar inneem. Eukanuba Puppy vir kleinrashonde se samestelling voldoen hieraan.

Eukanuba Puppy Small Breed

R 269
wasR 283StoorR 14

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 92 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Dis ’n feit dat jong kleinrashondjies soos Yorkies, mopshonde en maltese poedels meer kalorieë per liggaamsgewig nodig het, as byvoorbeeld spanjoele of labradors. Hulle proteïen-, stylsel- en vetinname verskil van groter honde s’n. Hierdie Eukanuba-dieet bevorder optimale voeding, met al die nodige vitamiene en minerale om jou klein hondjie te help groei.

Eukanuba se beste hondekos vir kleinrashonde beloof ook die Omega 3 en 6-aanvullings vir ’n blink pels en gesonde vel. Die hoë proteïeninhoud help vir goed ontwikkelde spiere. Wetenskaplike navorsing het bewys dat die DHS in hierdie resep jou hondjie slimmer gaan maak, sodat jy haar makliker kan oplei.