Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jy sal nie glo hoe vinnig ’n groot- en reuserashondjie kan groei nie! Om by hulle voedingsbehoeftes te hou, moet jong grootrashondjies spesfieke kos eet. Jong honde met ’n verwagte gewig van 25 - 40 kg, sal in hulle eerste lewensjaar baie voordeel uit hierdie voedsel put, terwyl jong honde wat verwag om meer as 40 kg te weeg, vir 2 jaar lank Eukanuba Puppy Large Breed kan eet.

Eukanuba Dog Food for Large Breed Puppies from 1 - 24 months

R 930
wasR 979StoorR 49

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Eukanuba
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 92 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Dis noodsaaklik vir jong grootrashondjies om die korrekte hoeveelheid fosfor en kalsium in te neem vir optimale gewrigs- en beengroei in die eerste 12 - 24 maande van hulle lewens. Hierdie formule ondersteun skeletgroei en bevorder gesonde spiergroei. Die dieet bevat kalsium, hoë energievlakke, vitamiene en minerale, omega 3 en 6 en gehalte dierproteïene. Nog beter is die DHS-inhoud wat gekoppel word aan slimmer en meer opleibare grootrashondjies, soos jong Labradors, Duitse herdershonde en Rottweilers. Veeartse was betrokke by die ontwikkeling van Eukanuba Puppy and Junior Dry Dog Food for Large Breeds.

LET WEL: As gevolg van die aangepaste mineraalinhoud, word hierdie hondekos nie vir swanger of voedende tewe aanbeveel nie. 

(Kontak ons kliëntediens by 011 463 8140 vir spesifieke raad.)

Verwante produkte