Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Orijen se biologies gepaste hondekos vir klein- en mediumrashonde bevat skrophoender, heel eiers en vis. Hierdie proteïengebaseerde dieet doen wondere vir jou hondjie se optimale ontwikkel en die heelroofvleis verskaf hope voedingswaarde. 

Orijen Canine Puppy

R 81
wasR 86StoorR 5

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Orijen

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 153 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 153 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 31. Sien ons lojaliteitsprogram

Hondjies word as karnivore gebore en het ’n biologiese behoefte aan proteïene afkomstig van vars heelvleise. Hulle het ook beperkte hoeveelhede vrugte, groente en grasse nodig vir ’n gebalanseerde en volledige langtermyn-dieet. Die voedingsryke proteïene en vette in skrop-kalkoen, -hoender, heel eiers en haringvis is perfek vir groeiende hondjies en sal hulle gesondheid en ontwikkeling bevorder. Die formule voorsien jou klein hondjie van hope energie en sorg vir lenige spiere.