Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Acana se kos vir grootrashondjies, wat uiteindelik teen volwassenheid 25kg of meer gaan weeg, is gemaak van Kanada se beste vars produkte.  

Acana Canine Puppy Large Breed

R 1 629
wasR 1 715StoorR 86

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Acana
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 229 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 229 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 46. Sien ons lojaliteitsprogram

Grootrashonde het baie proteïene nodig vir gesonde spierontwikkeling, maar minder koolhidrate om hulle gewig in toom te hou. Acana se resep vir groeiende grootrashonde, bevat heeleiers, vryloop-hoender en vrugte en groente van die Okanagan-vallei. Alle bestanddele word vars voorberei en bied jou hond al die voedingstowwe wat hy nodig het om tot sy volle potensiaal te kan groei. Vertrou op Kanada se beste, vertrou op Acana. 

Verwante produkte