Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Alle hondjies, maak nie saak hoe klein hulle is nie, hou van hoender en hoender sal hulle kry in Hill's Puppy Healthy Development Mini. Dis geskik vir kleinrashonde tussen 2 - 12 maande oud. Dis ook perfek vir dragtige of melkvoedende tewe.

Hill's Canine Healthy Development Puppy Mini

R 244
wasR 257StoorR 13

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Hill's Science Plan
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 52 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 52 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram

Die kleiner hondepil in ’n pakkie Hill's™ Science Plan™ Puppy Healthy Development™ Mini Chicken, is spesifiek geformuleer vir hondjies met ’n kleiner kaak. Dit sal hulle weerstand daagliks aanwakker en ook goeie beweegbaarheid ondersteun. Hill’s  se hondekos is gemik op lewenslange gesondheid. Die unieke kombinasie van noodsaaklike voedingstowwe, antioksidante en DHS sal sorg dat jou klein hondjie ’n sterk volwasse hond word.