Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die bestanddele in Vets Choice Puppy maak dit spesifiek geskik vir jou klein- en mediumrashonde jonger as een jaar. Die formule voldoen ook aan die nodige hoë energievlakke wat dragtige honde en tewe wat soog, nodig het.

Vets Choice Puppy

R 399
wasR 420StoorR 21

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Vets Choice
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 39 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 39 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 80 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Babahondjies, dragtige honde en tewe wat soog het almal een ding in gemeen: hulle het voedingsryke kos nodig om hulle groei te ondersteun, of dan die lewentjies wat besig is om binne-in hulle te ontwikkel. Hulle het ook baie energie nodig vir ’n gesonde liggaam, mooi pels en gebalanseerde ingewandflora. Vets Choice Puppy voorsien al die voedingstowwe wat hulle nodig het vir gesonde ontwikkeling en hoë energievereistes en bevat Omega 3 en 6 vetsure. Koop die 1.8 kg of die 8 kg-sak by Pet Hero aanlyn teen 'n afslagprys.