Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Tydens die later stadiums van haar swangerskap en ook ná geboorte, wanneer sy haar kleintjies voed, het selfs 'n kleinras-tefie twee maal haar normale energie-inname nodig. Gereelde en sagte kos sal haar help om meer gemaklik te voel tydens die laat stadiums van dragtigheid, omdat die spasie in haar lyf al hoe minder word. Mini Starter Mother and Babydog is die perfekte oplossing en is selfs geskik vir klein hondjies tot en met twee maande oud wat na vaste kos wil begin oorgaan.

Royal Canin Mini Starter Mother and Babydog

R 715
wasR 753StoorR 38

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 71 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 71 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 14. Sien ons lojaliteitsprogram

Mamma en babas se natuurlike weerstand word versterk wanneer hulle hierdie voedingsryke kos inneem. Dit sal Gesiggie help om al die voedingstowwe te produseer wat haar ongebore en pasgebore babahondjies gaan nodig hê. Met Mini Starter Mother and Babydog sal haar werpsel ook makliker oorgaan van moedersmelk na vaste kos, wanneer hulle tussen 4 en 8 weke oud is. Die laaste paar weke van swangerskap kan Gesiggie klein, maar gereelde voedings kry. Die kos het 'n sagte digtheid, amper soos pap, wat dit maklik maak om te eet en te verteer en klein hondjies is mal daaroor. Dit bevat al die elemente van moedersmelk en is daarom goed vir hulle en help bou aan ’n sterk weerstand.