Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Met die regte voeding as verweer teen siektes en veroudering, kan jou kleinrashond vir so lank as 13 tot 16 jaar aan jou sy bly. Die regte dieet begin wanneer jou Yorkie nog baie jonk is – as ’n klein hondjie het hulle die heel beste voeding moontlik nodig vir hierdie kort en intensiewe ontwikkelingsperiode. Royal Canin Mini Junior is die perfekte keuse vir kleinrashonde tot en met 10 maande oud.

Royal Canin Mini Junior

R 194
wasR 205StoorR 11

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Royal Canin
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 61 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 61 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 12. Sien ons lojaliteitsprogram

As jy ’n sterk immuunstelsel en goeie vertering kan verseker, behoort jou klein Yorkie regdeur sy intensiewe groeiperiode – van tussen 2 en 10 maande – te glimlag, en hy sal ’n sterk en gesonde volwasse hondjie word. Royal Canin se kombinasie van bestanddele in Mini Junior sal Bentley versadig hou en ook help dat sy ingewande gesond bly. Dit bied ook die regte hoeveelheid energie wat hy gedurende sy ontwikkelingsfase nodig het. Dit bevat prebiotika en antioksidante.