Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Van Toeka se dae af, kommunikeer honde deur hul waaiende sterte. Wel, dit en deur mekaar se agterente te besnuffel! Dit was nie totdat die mens die wêreld ernstig begin verken, en honde ‘n integrale bydra tot die sukses daarvan gemaak het, dat ons begin het om die betekenis van hul “sterttaal” te ontsyfer nie. Volgende keer wanneer jy jouself in die geselskap van hierdie ervare spesies bevind, trek ‘n boks Montego Bag O’ Wags nader en jy sal soos ‘n “pro” die taal van ‘n ontdekkersreisiger-hond praat.

Montego Bag O' Wags Crunchies Spare Rib

R 63
wasR 66StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Montego

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 6 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 6 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Dit word van regte, egte vleis gemaak vir bio-beskikbaarheid en die maksimum opname van voedingstowwe. Bags O’ Wags is ‘n gesonde beloning vir goeie gedrag, aansporing tot oefening, of sommer net ‘n peuselhappie tussen etes.  Hulle is almal verskillend, maar een ding is seker, hulle is almal Smullekker!

Meaty Crunchies bevat 16 % proteïne, afkomstig van regte vleis wat fisiese welstand bevorder en algehele prestasie verbeter. Die beskuitjies word perfek gebak tot ‘n kraakvars, bros tekstuur met ‘n heerlike geur. Kalsium en ‘n skoonmaakmiddel vir tande word bygesit om tande te versterk en die opbou van plaak en tandsteen te voorkom.