Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kyron Petscreen is ‘n deurskynende, vloeibare sonskerm met SPF 23. Dit gee ‘n wye spektrum beskerming vir beide UVA- en UVB-Sonstraalkomponente.

Kyron Petscreen SPF23

R 100
wasR 105StoorR 5

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 9 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 9 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 2. Sien ons lojaliteitsprogram

PETSCREEN SPF23 is ‘n deurskynende, vloeibare sonskerm wat spesiaal ontwikkel is vir die beskerming van vatbare diere teen die son. Velkanker en sonverwante gewasse is ‘n groot moontlikheid wanneer daar blootstelling is aan hoë vlakke van sonstrale. Diere met ligte velle, of wat wit van kleur is, het veral ‘n hoë risiko om velkanker te kry.

Path: > >