Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Die Rogz Utility Side Release Collar is stewig, sag en duursaam.

Rogz Utility Side Release Collar - Blue

R 51
wasR 53StoorR 2

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Rogz
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 8 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 8 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 2. Sien ons lojaliteitsprogram

Die halsband is van sterk nylon gemaak en met weerkaatsende afwerkings verweef vir goeie sigbaarheid in die nag. Die rondgevormde plastiekkomponente verseker gemak ten alle tye en pas gerieflik om jou hond se nek. Die steke maak die halsband ook sterker en sal nie lostrek wanneer jy dit afhaal nie. ‘n Inklipgespe (net beskikbaar met L en XL halsbande) help om die lading op die gespe te verlig. Die    

Dit het ‘n persoonlik ontwerpte, gekleurde, gegiete ring (geen sweiswerk), met elektroplaterende chroom vir ‘n vlekvrye afronding.

Path: > >