Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Adaptil Sproeimiddel maak die uitstappies na die veearts of hondesalon makliker vir beide jouself en jou hond. Die Adaptil Sproeimiddel pas maklik in jou handsak en 'n vinnige spuit is al wat nodig is.

Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel vir Gespanne Honde

R 503
wasR 529StoorR 26

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Adaptil
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 50 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 50 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 10. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie maklik-om-te-gebruik sproeimiddel kan jy sommer in jou handsak bêre om jou hond gelukkig te hou wanneer julle die veearts of hondesalon besoek. Dit kan ook in hondehokke, op beddegoed of enigiets anders gesproei word wat jou hond gereeld gebruik. Dit is bewys dat Adaptil Sproeimiddel of halsbande honde beter laat reageer tydens opleiding.

Wat is Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel?

Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel is 'n sintetiese nabootsing van die feromoon wat 'n mammahond ná geboorte afskei om haar hondjies veilig te laat voel - alles in ‘n sproeivorm.

Hoekom moet ek Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel koop?

Is jou hond angstig wanneer hy/sy veearts toe gaan of wanneer hulle saam met jou op vakansie gaan? Die Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel kan sommer in die lug gesproei word om jou hond te kalmeer.

Watter bestanddele word in Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel gebruik?

Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel bevat 5% nagebootste sintetiese feromone. 

Van watter ouderdom af kan ek Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel vir my hond gebruik?

Jy kan Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel al van ‘n jong ouderdom af gebruik. Dit is perfek vir wanneer jy jou nuwe hondjie vir die eerste keer huis toe bring.

Wat is die verpakkingsgroottes van Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel?

Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel is beskikbaar in ‘n 60 ml botteltjie.

Word Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel deur veeartse aanbeveel?

Ja, die sproeimiddel is nie giftig nie en dit maak nie jou hond lomerig nie. As jou hond angstig is, of nie homself kan gedra nie, sal Adaptil Feromoon-Kalmerende Sproeimiddel help om jou hond te kalmeer.

  • Dit kan direk op jou hond se beddegoed gesproei word.

  • Dit kan in jou hond se krat/mandjie gesproei word wanneer hy/sy vervoer word.

  • Die sproei kan in motors gebruik word.

  • Dit kan op bandanas, halsbande of leibande gesproei word.

  • Dit ondersteun honde in stresvolle situasies.

  • Dit word vertrou deur veeartse.

  • Dit ondersteun opleiding.

  • Dit kan gebruik word tydens sosialisering of opleiding.

  • Sproei 8 tot 10 keer van Adaptil Sproeimiddel, sowat 15 minute voordat jy jou hond aan die besproeide omgewing (motor, dramandjie, hondehok ens.), gaan blootstel.
  • Die effek duur min of meer 4 - 5 ure, alhoewel elke dier anders reageer.
  • Sprei die sproeimiddel elke 4 - 5 ure.
  • Adaptil Sproeimiddel het 'n alkoholiese basis en sal nie materiaal vlek nie. Om egter veilig te speel, is dit 'n goeie idee om die sproeimiddel eers op 'n onopsigtelike area te toets.
  • Moenie die Adaptil Sproeimiddel direk op diere, of naby 'n dier se gesig, sproei nie.

Path: > >