Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Hierdie oplossing met die bitter smaak sal jou troeteldier daarvan weerhou om aan enigiets te byt, lek of kou wat met Avert behandel is. Dit sluit pleisters, verbande, oop wonde en huishoudelike items soos skoene en meubels in.

Kyron Avert bitter solution

R 140
wasR 148StoorR 8

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 14 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 14 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie vreeslike bitter afweermiddel kan op enige huishoudelike voorwerp of wondverbinding aangewend word. Dit is geskik om honde, katte, voëls en perde daarvan te weerhou om hulle wonde te lek of vere te pluk. Troeteldiere sal nooit weer aan enige huishoudelike item kou wat met Avert behandel is nie. Wees egter gewaarsku – dis bykans onmoontlik om die bitter smaak van sagte voorwerpe te verwyder wanneer dit eers met Avert behandel is en die smaak is tot ’n mate oordraagbaar.

Path: > >