Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Gebruik Simple Solution se Puppy Aid Training-sproei – dit bevat spesiale reuke wat jou klein hondjie sal aantrek om sy besigheid op daardie spesifieke plek te gaan doen, waar jy met die sproei gespuit het. 

Simple Solution Puppy Aid Training Spray

R 193
wasR 203StoorR 10

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Simple Solution

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 19 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 19 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Hier’s nou ’n slim produk! Verminder die tyd wat jou klein hondjie nog moet leer dat sy toilet buite die huis is, met Simple Solution se Puppy Training-sproei. Die spesiale reuk in die sproei sal jou klein hondjie leer om te urineer waar jy gespuit het. Dit kan in kombinasie met Simple Solution se doekmat gebruik word, sodat die hondjie dit makliker en aantrekliker vind om daardie doekmat in die huis te gebruik.