Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Raadop met die kolle en reuke wat jou troeteldiere in jou huis los? Probeer Simple Solution Extreme Stain and Odour verwyderaar, voordat jy al die hare uit jou kop trek. Jy sal binnekort weer jou skoon huis terughê. 

Simple Solution Extreme Stain and Odour remover

R 189
wasR 199StoorR 10

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: Simple Solution
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 18 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 18 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Simple Solution se vlekverwyderaar reageer drie keer sterker as normale vlekverwyderaars en sal permanent van die kolle en reuke ontslae raak. Die produk bevat ’n kombinasie van skoonmakers, ensieme en voordelige bakterieë, wat geensins giftig is nie en daarom veilig om op matte, stoffering, in troetelbedjies, op klere en ook enige ander waterdigte oppervlak te gebruik.