Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Gee jou hond of kat die vryheid om te kom en gaan soos hy wil. Installeer ’n Petsafe 2-rigting plastiekdeurtjie vir troeteldiere in jou eie houtdeur/-muur of in ’n gelamineerde glasoppervlak. 

Staywell Plastic 2-way Pet Door - Grey

R 930
wasR 979StoorR 49

Beskikbare opsies

Grootte
Vervaardig deur: PetSafe

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 92 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 92 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 18. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Petsafe-deurtjie vir troeteldiere is duursaam en deursigtig. Dit is veilig vir jou troeteldier om te gebruik en jou hond of kat kan dit self oopstoot en so in en uit die huis gaan. Wanneer die deur toe is en nie gebruik word nie, sal geen luggie of insek hierdeur ontsnap nie. Dis in verskillende groottes van klein (vir katte en klein honde) tot baie groot (vir reuserashonde tot en met 100kg) beskikbaar. Kleure: wit, bruin of silwer.