Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Herhalende Bestellings

Om jou aanlyn inkopies meer gerieflik te maak, bied Pet Hero herhalende bestellings aan. Met herhalende bestellings kies jy die skedule van 'n produk en ons doen al die harde werk om die produk by jou te kry.

Hoe dit werk

  1. Snuffel deur ons winkel en gaan na die produk wat jy benodig

  2. Voor jy die produk in jou mandjie laai, kies die skedule wat die produk moet afgelewer word

  3. Volg die eenvoudige stappe om jou bestelling te plaas

  4. Sit terug en wag vir jou produkte om afgelewer te word volgens die skedule

Meer inligting

Veiligheid

Ons maak gebruik van een van die grootste betalingsportaal in Suid-Afrika om die veiligheid van jou transaksie te verseker. Die betalingsportaal het 'n "PCI level 1" sertifikasie. Pet Hero stoor geen kaartinligting nie, maar kry 'n unike kode van die bank af wat dan gebruik word om die transaksie te fasiliteer. Die proses is soos volg:

Betalingsmetodes

Huidiglig aanvaar ons VISA en MasterCard kaarte vir betaling. Ons hoop om meer kaart tipes by te voeg in die toekoms.

Verander my skedule

Jy kan enige tyd in jou rekening inteken en jou skedule verander deur dit of te kanseleer of die volgende bestellingsdatum te verander.

Wat gebeur as daar nie genoeg geld in my rekening is nie?

As jy nie genoeg geld in jou rekening het nie, sal die transakise nie deur gaan nie en jou bestelling sal nie geplaas word nie. Jy kan dan na jou rekening toe gaan en jou skedule verander.

Sal daar 'n herinnering boodskap vir my gestuur word voor die betaling afgetrek word?

Ja, jy sal 'n epos ontvang drie dae voor die bestelling geplaas word.

Nuttige inligting
  • Verwys 'n vriend na Pet Hero en jul albei sal 'n afslagkoopbewys ontvang, sodra hulle 'n suksesvolle aankope gemaak het. Meer inligting

  • Onthou om jou kontak- en persoonlike inligting op datum te hou. Gaan na jou rekening om veranderinge aan te bring, toegang te kry tot jou bestellingsgeskiedenis en om jou lojaliteitspunte op te eis.

  • Ons hou 'n wye reeks kat- en hondeprodukte van al die bekende en betroubare troeteldierhandelsmerke aan. Gee vir jou troeteldiere hul gunsteling produkte, als beskikbaar by jou eenstop aanlyntroeteldierwinkel.

  • Lees ons insiggewende wenke, truuks en raad oor hoe om jou troeteldier te versorg. Ons blog dek jou troeteldier se leefstyl, gewoontes, seisoenale tendense, algemene kwale en meer.

  • Met elke bestelling word jou lojaliteit teenoor ons en jou troeteldier waardeer. Verdien punte deur ons lojaliteitsprogram wat in afslagkoopbewyse omskep kan word.

  • Geniet die gerief om jou troeteldierprodukte by jou voordeur afgelewer te kry. Loer na ons Afleweringsinligting