Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Afleweringsinligting

Delivery-and-Shipment-Gauteng-Free-Deliv

Afleweringskoste

AreaTydsbestek*GewigKoste
Gauteng1 - 3 DaePer 30 kgR39
Oos-Kaap3 - 5 DaePer 20 kgR85
Vrystaat3 - 5 DaePer 20 kgR85
KwaZulu-Natal3 - 5 DaePer 20 kgR85
Limpopo3 - 5 DaePer 20 kgR85
Mpumalanga3 - 5 DaePer 20 kgR85
Noordwes3 - 5 DaePer 20 kgR85
Noord-Kaap3 - 5 DaePer 20 kgR85
Wes-Kaap3 - 5 DaePer 20 kgR85

*Ons lewer slegs op besigheidsdae af, glad nie op naweke en openbare vakansiedae nie.

Afleweringsproses

Pet Hero is in Gauteng gebaseer en al ons produkte word vanaf Gauteng versend. Ons strewe daarna om jou pakkies so gou as moontlik af te lewer, want ons weet hoe belangrik die inhoud vir jou en jou troeteldier is. Ons maak van eksterne koeriermaatskappye gebruik, deur ons goedgekeur, sodat ons kan seker wees jy kry die beste diens en dat jou produkte in 'n goeie kondisie aankom.

Sodra ons jou bestelling ontvang, word die voorraad so gou as moontlik vanuit ons pakhuis of van die verskaffers gekry en by die koerier bespreek vir aflewering. Die koerier sal die pakkies by die adres aflewer wat jy verskaf het tydens die bestellingsproses. Onthou asseblief om duidelike instruksies by jou bestelling te sit as daar sekere kondisies is wat ons moet volg of as die pakkie tussen sekere tye afgelewer moet word.

Ons sal voortdurend die ekstra myl gaan om seker te maak jou bestellings word so doeltreffend, effektief en ekonomies as moontlik, afgelewer.

Kontak ons asseblief as jy enige vrae of navrae het.

Nuttige inligting
  • Lees ons insiggewende wenke, truuks en raad oor hoe om jou troeteldier te versorg. Ons blog dek jou troeteldier se leefstyl, gewoontes, seisoenale tendense, algemene kwale en meer.

  • Ons hou 'n wye reeks kat- en hondeprodukte van al die bekende en betroubare troeteldierhandelsmerke aan. Gee vir jou troeteldiere hul gunsteling produkte, als beskikbaar by jou eenstop aanlyntroeteldierwinkel.

  • Geniet die gerief om jou troeteldierprodukte by jou voordeur afgelewer te kry. Loer na ons Afleweringsinligting

  • Verwys 'n vriend na Pet Hero en jul albei sal 'n afslagkoopbewys ontvang, sodra hulle 'n suksesvolle aankope gemaak het. Meer inligting

  • Onthou om jou kontak- en persoonlike inligting op datum te hou. Gaan na jou rekening om veranderinge aan te bring, toegang te kry tot jou bestellingsgeskiedenis en om jou lojaliteitspunte op te eis.

  • Met elke bestelling word jou lojaliteit teenoor ons en jou troeteldier waardeer. Verdien punte deur ons lojaliteitsprogram wat in afslagkoopbewyse omskep kan word.