Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Pet Patrol Stain & Odour remover is ideaal vir die huis, kar en kantoor. Dit maak 99.9 % van kieme dood wat verantwoordelik is vir slegte reuke en keer ook dat dit weer terugkom.

Pet Patrol Stain & Odour Remover

R 94
wasR 99StoorR 5

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Pet Patrol

Please note, this product may take 5 to 7 days for delivery in Gauteng.

Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 9 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 9 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 2. Sien ons lojaliteitsprogram

Pet Patrol Stain and Odour remover (bekragtig deur Byotrol - ‘n rewolusionêre kiembestrydertegnologie) is ‘n vinnige en maklike manier om weg te doen met onaangename en ongemaklike ongelukkies wat jou troeteldier agter laat. Dit werk baie effektief teen bakterieëwat slegte reuke veroorsaak, selfs wanneer droog, en hou slegte reuke weg. Dit moedig ook jou troeteldier aan om nie weer in dieselfde plek sy merk te los nie.