Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

‘n Boslys- en vlooidoder in die vorm van ‘n beesvleisgegeurde happie, uit dieselfde stal gemaak as Frontline Plus.

Nexgard Medium - 10.1 - 25kg

R 105
wasR 111StoorR 6

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Nexgard
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 10 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 10 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 2. Sien ons lojaliteitsprogram

Nexgard, die splinternuwe beesvleisgegeurde happie sal jou medium grootte hond (10.1-25kg) vir 30 dae beskerming bied teen boslyse en vlooie. Die hoofbestandeel, afoxolaner, help om jou troeteldier teen volwasse vlooie te beskerm, deur hulle dood te maak nog lank voor hulle die kans het om eiers te lê. Sodoende verlaag dit die kans vir vlooiinfestasie wat tot vlooidermatitis kan lei. Boonop maak dit boslyse dood en verlaag dit die moontlikheid vir enige boslysverwante siektes. Jy sal sommer goed voel om te weet jy gee jou troeteldier die beste behandeling teen boslyse en vlooie.