Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Comfortis is ’n smaaklike beesvleisgeurige tablet wat ook vlooie op jou klein hondjie (2.3kg tot 4.5kg) vir een maand sal beheer. Die werking van die tablet is werklik spoedig – binne 30 minute. 

Comfortis 2.3kg - 4.5kg

R 427
wasR 450StoorR 23

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Comfortis
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 42 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 42 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 8. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion You can get up to R 85 discount when you purchase this product as a recurring order for the first time. To find out more about this promotion, click here.

Die Comfortis-tablet bevat ’n nuwe vooidodende bestanddeel genaamd Spinosad. Meeste vlooidoders werk binne 24-48 uur, maar hierdie een sal binne 30 minute reeds die eerste vlooie doodmaak. In vier ure is alles verby  - geen meer vlooie nie, vir ’n hele maand lank. Laat jou hond een Comfortistablet maandeliks kou en jy sal nie eers bewus wees van die bestaan van hierdie parasiete nie. Comfortis werk van binne, so jou hond kan soveel bad of swem soos hy wil  - dit sal nie die werking van die produk beïnvloed nie. Allergiese honde reageer baie goed op Comfortis.