Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jou Kietsie Sagpoot is nou 10 weke oud en gereed om sy eerste Seresto-halsband te dra om vlooie en bosluise vir 8 maande lank af te weer.

Seresto Collar for Cats

R 561
wasR 591StoorR 30

Beskikbare opsies

Eenheid/eenhede
Vervaardig deur: Seresto
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 56 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 56 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 11. Sien ons lojaliteitsprogram

As maandelikse bosluis-en-vlooi-behandelings vir jou moeite is, waarom gebruik jy nie eerder ’n Seresto-halsband nie? Hierdie halsband sal jou kat van tot en met 8kg (en ouer as 10 weke) teen vlooie en bosluise beskerm – vir agt maande lank! Geen meer maandelikse gesukkel nie. Seresto stel ’n lae, beheerde dosis van aktiewe bestanddele oor ’n periode van 8 maande vry wat vlooie en bosluise sal doodmaak en afweer, nog voor hulle byt. 

Path: > >