Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Is jy bekommerd oor jou dwerghondjie se alewige gekrap? Daar’s hulp! Bravecto se 112.5 mg smaaklike kouhappie is spesiaal geformuleer om klein hondjies jeukvry te maak, deur al die peste en plae wat sy lyfie betrek, uit te roei. Vlooie en luise word dadelik en effektief vir ’n langdurige 12 weke vernietig.

Waarskuwing: Hierdie produk moet liefs nie aan katte gegee word nie.

Bravecto vir Dwerghonde 112.5 mg (2 - 4.5 kg)

R 243
wasR 256StoorR 13

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Bravecto
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 24 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 24 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 49 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Die aktiewe bestanddeel fluralaner is die sleutel tot Bravecto se sukses. Dit reageer as ’n sistemiese insekdoder en hou aan om vlooie en luise vir ’n volle drie maande lank uit te roei.

Jou dwerghondjie sal binne 8 - 12 ure geheel en al van die jeuk ontslae wees en jy sal gerus wees dat 100% van die pestilensies op sy lyfie, die stof gebyt het. Goed om te weet: navorsing wys dat Bravecto selfs na 3 maande net so doeltreffend as ná die eerste hap is - 97% van alle nuwe krioelendes gaan binne ’n halwe dag dood.

Verwante produkte