Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Is jy bekommerd oor jou dwerghondjie se alewige gekrap? Daar’s hulp! Bravecto se 112.5 mg smaaklike kouhappie is spesiaal geformuleer om klein hondjies jeukvry te maak, deur al die peste en plae wat sy lyfie betrek, uit te roei. Vlooie en luise word dadelik en effektief vir ’n langdurige 12 weke vernietig.

Waarskuwing: Hierdie produk moet liefs nie aan katte gegee word nie.

Bravecto Tick and Flea Chew for Toy Dogs (2-4.5 kg)

R 258
wasR 271StoorR 13

Beskikbare opsies

Tablette
Vervaardig deur: Bravecto
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 25 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 25 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram

Die aktiewe bestanddeel fluralaner is die sleutel tot Bravecto se sukses. Dit reageer as ’n sistemiese insekdoder en hou aan om vlooie en luise vir ’n volle drie maande lank uit te roei.

Jou dwerghondjie sal binne 8 - 12 ure geheel en al van die jeuk ontslae wees en jy sal gerus wees dat 100% van die pestilensies op sy lyfie, die stof gebyt het. Goed om te weet: navorsing wys dat Bravecto selfs na 3 maande net so doeltreffend as ná die eerste hap is - 97% van alle nuwe krioelendes gaan binne ’n halwe dag dood.

Path: > >

Verwante produkte