Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

As Buksie kan kou, is Bravecto (250 mg) vir die volgende drie maande sy beste maat (dis nou bo en behalwe jy, natuurlik). Hoekom? Want Bravecto is sy antwoord vir die doeltreffende en langdurige beheer oor daardie hoppende, krioelende vlooie en luise wat hom so kan frustreer dat hy homself gereeld stukkend krap. Die smaaklike 250 mg-tablet is geskik vir honde van 4.5 - 10 kg. Nie geskik vir katte nie.

Bravecto vir klein honde 250 mg (4.5 - 10 kg)

R 243
wasR 256StoorR 13

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Bravecto
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 45 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 45 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 49 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Om alle luise en vlooie te vernieitg, gee jou kosbare vriend Bravecto met fluralaner. Hierdie bestanddeel werk sistemies oor ’n periode van 90 dae en sal vir Buksie algehele verligting bring binne so min as 8-12 ure! Dis ook goed om te weet dat die langdurige effek van Bravecto Buksie gemaklik en jeukvry vir die volgende 90 dae sal hou. Dis ’n volle drie maande van sorgvryheid!

Verwante produkte