Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Een Comfortistablet sal jou groot hond wat tussen 18 en 27kg weeg vir ’n maand lank teen vlooie beskerm. 

Comfortis 18 kg -27 kg

R 475
wasR 500StoorR 25

Beskikbare opsies

Tablette
Vervaardig deur: Comfortis
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 47 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 47 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Hierdie tablet wat na beesvleis proe, bevat Spinosad – ’n nuwe vlooidodende bestanddeel wat binne 30 minute werk. In minder as 4 ure sal daar geen meer vlooi op jou hond te siene wees nie. Hierdie vinnigwerkende tablet sal jou hond vir ’n maand lank teen dié ongewerwelde parasiete beskerm. Honde wat vir stuifmeel of sekere kossoorte allergies is, is gewoonlik ook meer gevoelig vir vlooibyte – sulke honde reageer baie goed op Comfortis. 

Path: > >