Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Kleinrashonde van tussen 4.6kg en 9kg kan baie voordeel trek uit die koubare Comfortis-vlooibestrydende beskermingstablet.

Comfortis 4.6 kg - 9 kg

R 450
wasR 473StoorR 23

Beskikbare opsies

Tablette
Vervaardig deur: Comfortis
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 44 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 44 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Die Comfortis-koubare tablette het een groot voordeel bo konvensionele vlooibestryders wat op die vel aangewend word – dit werk vinniger, sommer baie vinniger. Waar konvensionele vlooibeheerprogramme tussen 24 en 48 uur neem om te reageer, bestry Comfortis die eerste vlooie al binne 30 minute. Vlooie kry letterlik nie ’n kans om eiers te lê nie. Alle vlooie in jou hond se pels sal binne vier ure omkap. Die geheime bestanddeel is Spinosad. Dit werk vir tot en met een maand lank en dis nie ’n eksterne behandeling nie, wat beteken jou hond kan soveel swem en bad as wat hy wil, sonder dat dit die werking beïnvloed. 

Path: > >