Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Behandel jou mediumrashond tussen 9 en 18kg teen vlooie. Gebruik Comfortis. Dis ’n heel aangename happie wat binne 30 minute van die parasiete ontslae begin raak. 

Comfortis 9 kg - 18kg

R 472
wasR 497StoorR 25

Available options

Tablette
Vervaardig deur: Comfortis
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 47 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 47 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Comfortis se vlooidodende happies wat na vleis smaak, bevat Spinosad – ’n nuwe vlooibestrydende bestanddeel wat veilig vir honde is om te gebruik. Meeste vlooibestrydende produkte gebruik velaanwending wat vlooie binne 24-48 uur doodmaak. Comfortis werk inwendig en binne 30 minute. Alle vlooie is binne 4 ure vernietig. Elke happie se werking is langdurig en hou vir een maand. Jou hond kan maar bad en swem, dit sal nie die produk afwas of die werking daarvan beïnvloed nie. Comfortis is ook doeltreffend in die behandeling van allergiese dermatitis wat deur vlooibyte veroorsaak word. Honde wat allergies vir vlooispoeg is, kan twee weke lank van een byt jeuk. Comfortis sal verligting bring. Honde wat vir stuifmeel en sekere kosse allergies is, sal ook goed op Comfortis reageer, want hulle is gewoonlik ook sensitief vir vlooibyte.