Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ultrum se bosluis- en vlooipoeier is ’n geparfumeerde poeier wat propoxur bevat – ’n bestanddeel wat dodelik vir insekte is, maar veilig vir soogdiere. Dis geskik vir katte en honde. 

Ultrum Tick and Flea Powder

R 53
wasR 56StoorR 3

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 5 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 11 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hierdie geparfumeerde insekdoder is heeltemal veilig om op katte, honde en voëls te gebruik. Dit maak vlooie en bosluise dood, maar ook veermyte, rooi myte en luise. Dis baie veilig om op babahondjies en –katjies te gebruik. Oorweeg dit ook om die poeier in jou stofsuiersak te gooi voordat jy stofsuig. Die eiers en larwes sal opgesuig en vernietig word.