Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Ultrum is ’n langduringe vlooivoorkomingskamersproei wat tot 180 dae beskerming teen herinfestasie bied. 

Ultrum Duration Aerosol

R 137
wasR 145StoorR 8

Available options

Grootte
Vervaardig deur: Kyron
Deur hierdie produk te koop, versamel jy tot 13 lojaliteitspunte . Jou mandjie se totaal is 13 lojaliteitspunte wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 3. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 27 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Dit eindig ongelukkig nie met die vier vlooie wat jy pas op jou hond bemerk het nie. Nee, as hulle daar is, kan jy maar seker wees daar is nog veel meer wat êrens in jou hond se hondehok eiers lê, of erger nog – in jou matte, op jou meubels en in die krake in die vloer. Jy behandel jou hond, maar hy word weer besmet omdat die vlooi-eiers in jou huishouding eers later uitbroei. Ultrum Duration-kamersproei is die antwoord. Jy kan jou matte, die hondehok, jou hond se beddegoed en jou meubels hiermee behandel. Dit bevat ’n insekgroeireguleerder wat volwasse vlooie op aanraking doodmaak en dit verseker 2 maande van aktiewe beskerming teen bytende vlooie en meer as ses maande verskerming teen eiers en larwes. Een kannetjie dek tussen 15 en 20m2.