Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Dit roep nie ’n mooi prentjie in mens se verbeelding op nie, maar dis waar dat Bob, jou mediumrashond wat tussen 10 en 25kg weeg, sekere interne en eksterne parasiete onder lede kan hê. Behandel hom met Advocate, ’n breëspektrumvoorkoming.

Advocate for dogs and puppies over 10kg and up to 25kg

R 450
wasR 474StoorR 24

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Advocate
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 45 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 45 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 9. Sien ons lojaliteitsprogram

Advocate vir honde tussen 10 en 25kg is ’n kombinasie-behandeling wat jou hond help om van vlooie, vlooilarwes, draadwurms, haakwurms, sambokwurms, hartwurms, oormyte en wie weet wat nog als ontslae te raak. Gebruik dit maandeliks (vir sukses oor die langtermyn). Nie geskik vir babahonde onder die ouderdom van 7 weke nie.