Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Jy sien dit dalk nie, maar Prinses kan daardie klein pestilensies beslis voel en dis nie ’n gevoel van euforie nie. Advocate behandel baie soorte interne en eksterne parasiete en dit sal beslis vir Prinses verligting bring. Geskik vir enige klein babahond ouer as 7 weke wat tussen 1 en 4kg weeg. 

Advocate for dogs and puppies over 1kg and up to 4kg.

R 279
wasR 293StoorR 14

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Advocate
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 27 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 27 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 5. Sien ons lojaliteitsprogram
Recurring Promotion Jy kan tot R 56 afslag kry as jy hierdie produk vir die eerste keer as 'n herhalende bestelling koop. Om meer oor hierdie promosie uit te vind, kliek hier.

Hierdie breëspektrummedikasie behandel vlooie, vlooilarwes, draadwurms, haakwurms, sambokwurms, hartwurms en oormyte. Genugtig, wat ’n mondvol! As jy in ag neem dat Prinses dalk een of almal van bogenoemde lysie onder lede kan hê, is dit die moeite werd om so vinnig moontlik Advocate vir klein hondjies aan te skaf.