Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Vlooie en luise het nie voorkeure nie. Dis nie net honde wat deur vlooie en luise lastig geval word nie, katte word ook gereeld deur hierdie pes getreiter. Belê in Frontline Plus vir katte – dis eksklusief by jou veearts beskikbaar en word deur duisende Suid-Afrikaanse huishoudings gebruik. FRONTLINE Plus vir katte is ’n doeltreffende manier om luise en vlooie op jou kat te beheer.

Frontline Plus vir katte

R 228
wasR 240StoorR 12

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Frontline
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 22 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 22 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 4. Sien ons lojaliteitsprogram

Binne 24 uur sal FRONTLINE® Plus begin werk, net so lank as wat dit vir die middel neem om met die oliekliere langs oor jou kat se lyf te versprei. Die aktiewe bestanddeel fiproniel val die peste se senuweeselle aan, wat veroorsaak dat hulle gedisorienteerd raak, hiperaktief begin rondspring en dan dood neerslaan. Gekombineer met (S)-metopreen, wat eier- en larwegroei inhibeer, is FRONTLINE® Plus vir katte die perfekte pesbeheer. Dit werk vir 30 dae, so onthou om dit maandeliks aan te wend vir volgehoue beskerming.