Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Spottie het nou verligting nodig! Hy’s oortrek met vlooie en luise en hy benodig ’n Spot-On-behandeling van Advantage vir klein hondjies tussen 4 en 10kg. 

Advantage Dog (box of 4 doses) 4kg to 10kg

R 365
wasR 384StoorR 19

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Advantage
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 36 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 36 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 7. Sien ons lojaliteitsprogram

Advantage maak baie vinnig dood: vlooie en bytende luise vrek almal binne ’n dag ná aanwending. Die werking daarvan duur vir een maand lank. As Spottie se vlooiplaag eers onder beheer is, hou vol om hom maandeliks voorkomend te behandel.