Mandjie

Geen produkte nie

Aflewering Om bepaal te word
Belasting R 0
Subtotaal R 0
Pryse sluit belasting in

Fiprotec (met fipronil) vir klein honde wat minder as 10kg weeg is ’n maandelikse medisinale behandeling om bosluise en vlooie te voorkom. 

FIPROTEC Spot-On for Dogs Less than 10kg

R 52
wasR 55StoorR 3

Available options

Pipette
Vervaardig deur: Fiprotec
Deur hierdie produk te koop versamel jy tot 5 lojaliteitspunte versamel. Jou mandjie se totaal is 5 lojaliteitspunte versamel wat omskep kan word in 'n koopbewys van R 1. Sien ons lojaliteitsprogram

Fiprotec is 100% doeltreffend binne 24 uur ná aanwending as vlooi- en bosluisbestryder. Die fipronil word vir ’n maand lank in die vel en pels vrygestel. Die produk wend maklik aan en is waterbestand vir een maand lank. Dis veilig vir dragtige en melkvoedende honde om te gebruik, sowel as vir babahondjies ouer as 10 weke.